Xmas Market Xmasmarket Craftmarket xmas market craft market fees mark kers mark Fair home made xmas fair Holistic Crafter Mark tuis gemaak Handgemaak kers geskenke Geskenk christmas gifts Gifts xmas gift xmas gifts craft markets in cape town Craft X-Po


Bellville se Craft X-Po Kersmark word sedert 2006 bedryf en word jaarliks by die N.G.Kerk Bellville Wes aangebied.


Die kerk is in 8ste Laan 10, Boston geleë.

Die mark word vir 16 dae as 'n winkel bedryf met 'n sentrale betaalpunt.

Ons keuring vind gewoonlik plaas in Mei en die mark word in Oktober gehou. Ons keur 180 uitstallers, wat 'n baie wye verskeidenheid uitstekende, kwaliteit produkte lewer. Ons keur hoofsaaklik handgemaakte produkte, maar daar is ook Craft benodigdhede en Uitgesoekte ingevoerde artikels.


Ons het uitstallers van oor die hele Suid Afrika wat elke jaar aan die mark deelneem. Die saal word ook elke jaar baie feestelik versier om almal in 'n Kersfees stemming te bring. Die restaurant is baie gewild. Ons bied heerlike ontbyte, middag- en aandetes. Dekadente koeke en drinkgoed word ook verkoop.


Kersinkopies word 'n aangename ervaring by hierdie unieke kersmark.

Vriendelikheid, bekostigbaarheid, oorspronklikheid en verskeidenheid is ons leuse.


Ons hoop om u ook daar te sien.

Dis 'n Kersfees inkope paradys!


Kontak Noelien Ehlers vir verdere inligting


Tel: 021 913 3183

Cell: 083 285 4782

E-Mail: craftxpo@gmail.com


Noelien Ehlers

craftxpo@gmail.com

Tel: (021) 913 3183

Fax: (086) 512 7506

Cell: 083 285 4782